Ja, ewe skielik is daar weer iets om te sien hier! Ek het so bietjie meer geskryf oor my skooljare (verskriklik vervelig!), en ‘n belydenis van my is ook op onder “Meer oor my”. Daaronder sal julle so bietjie meer inligting kry oor Christenskap en sy teenoorgestelde, en hoe ek daarby betrokke was. Ek hoop so paar oë sal so bietjie oopgaan, en as dit iemand kan help is dit al klaar die moeite werd. Zee, ek belowe nou al so rukkie. Groete!
Advertisements
Lewer kommentaar